Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments
Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer. Zuléka Smit se pragtige storie bespreek die sensitiewe tema van boelies, veral by skole, en is gebaseer op haar baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.
Ben moet sy eerste groot toets skryf, en hy is bang hy gaan nie al die spelwoorde kan onthou nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie, en dit gee hom nuwe moed. Zuléka Smit se pragtige storie oor die angstigeheid van skool en toetse is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.
Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom
en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir
hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan
hou! Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak … Zuléka Smit
se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer
op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie
kinders.
Ben doesn’t like going to school. The other kids are mean to him and he
doesn’t have any friends! But then his mom tells him that Jesus loves
him and that he is very special. The next day the teacher announces
that they’re going to have a concert! Maybe this will be his
|
You may like...
Wild About You - A 60-Day Devotional For…
John Eldredge, Stasi Eldredge
Hardcover
|